Bederf jou brakkie

Elke jaar op 16 Desember kry honde-eienaars die geleentheid om saam met hul honde aan ‘n pretstap op Suiderkruisstrand by Groot Brak deel te neem. Vanjaar leef hierdie tradisie voort. Dié jaarlikse uitstappie is ‘n georganiseerde geleentheid en word gedoen met die ondersteuning en toestemming van die Mosselbaai-munisipaliteit. Die plaaslike welsynsorganisasie CAWS 4 PAWS reël […]

Lights & Lanterns 2018

December 21 @ 7:30 pm – 9:30 pm Most importantly this is a celebration of kindness, compassion and grattitude. Come along with friends and family, bring a picnic basket, chairs and blanket for a restful evening on the banks of the Great Brak River Estuary to celebrate with like minded souls. Candles and message tags […]

Grootbrak Grabadoo 2018

The 16th annual Grootbrak Grabadoo supported by Vodacom is taking place on Monday, 31st of December 2018. With breathtaking routes snaking through some of the most beautiful flora in the Kingdom of the Garden Route, the Grootbrak Grabadoo (generally referred to as Grabadoo) offers something for everyone, whether you are a novice or a veteran […]

Grootbrak Buurtwag

Grootbrak Dorp Buurtwag is amptelik aan die gang. Onder nuwe bestuur het ons vir Reynardt Briers – Voorsitter, Nathan Eybers – Ondervoorstitter, Frederik Jordaan – Tesourier, Mattheus Wessels – Databestuur, Paul Delport – Bestuurs Lid, Koos van Zyl – Bestuur Lid. Ons is hier om die gemeenskap veilig te laat voel en om die poliesie […]

De Vette Mossel is going green

On the 23rd of August, De Vette Mossel invited several guests from the Tourism fraternity to the launch of their Going Green Project. Neill Du Bois and Nikkie Geyer of the De Vette Mossel explained that they had introduced the recycling project already in 2014, but are now taking it to the next level. Their […]

Garden Route DM Outreach Programme benefits crèches in the George areas

Environmental Health Practitioners (EHPs) from the Garden Route District Municipality (GRDM) educated 22 pre-primary learners (including caretakers) at Nonzame Educare Centre about proper hand wash techniques on 10 October 2018. This crèche, which is situated in Thembalethu, George, benefited from an ongoing joint initiative between the GRDM Municipal Health Services Section and the Western Cape […]

Survivor-ster op voorblad

BLOSS-tydskrif het Sondag, 14 Desember hul November/Desember-uitgawe met die tema Die kind in my se voorblad in Mosselbaai geskiet. Die voorbladnooi is Katinka Oosthuizen, Mosselbaai se eie sosiale media-beïnvloeder. Katinka het oornag bekendheid verwerf danksy haar deelname aan die afgelope seisoen van die Survivor SA-reeks. Katinka die Kat, soos sy bekendstaan is ook aangewys as […]

Tee en koffie ten bate van demensie

Aangesien September die bewusmakingsmaand is vir Alzheimer se siekte, het Huis Elsjè dit goed gedink om ‘n veldtog te loods asook om fondse in te samel vir die tehuise. Die tema is Cuppa Memories. Die gedagte rondom die gekose tema is, dat inligting onder mekaar oor ‘n koppie koffie uitgeruil word. Cuppa Memories het ten […]