40th Anniversary for Museum

The Great Brak River Museum celebrated its 40th birthday on Thursday, 21 June. Although the museum opened some years earlier, this is the anniversary of the day it was officially gazetted in 1978. The museum houses artefacts, photographs and important information about the indigenous Khoisan and Khoe people, and the village of the Great Brak […]

ALL KUNSTENAARS VAN GROOT BRAKRIVIER EN OMGEWING

Maura St John,  die Voorsitter van SCAVA (Southern Cape Association for Visual Art) nooi alle kunstenaars in Groot Brakrivier en omliggende area na ʼn inligtings byeenkoms op 3 April om 10:00 te 58 Kaaimansstraat. Die oogmerk is om alle kunsvorme te betrek by ʼn uitstalling in November in George om die uniekheid van Groot Brakrivier […]

Opwindende geleentheid vir skrywers, digters, kreatiewes

Die Suid-Kaap Skrywersgilde kondig aan dat die ATKV Skryfskool van die Noordwes Universiteit ingestem het om ‘n kursus in kreatiwiteit vir skrywers en digters plaaslik aan te bied. Tydens hierdie kursus sal deelnemers aan die hand van ‘n groot verskeidenheid voorbeelde en aktiwiteite eerstehands kennis maak met belangrike beginsels van kreatiwiteit en hoe om self […]

Kleur jou kop vir Kansa

Dis weer tyd vir een van Kansa se gewildste en prettigste fondsinsamelingsgeleenthede – die Kansa Shavathon. Vanjaar word die geleentheid vir die vyftiende keer aangebied, vanjaar onder die tema, Loud in colour. Op 23 en 24 Februarie word plaaslike winkelsentrums geteiken. Neem gerus deel gedurende jou inkopietyd in die Mosselbaai of Langeberg Mall. Volwassenes kan […]

DE DEKKE SPAR AWARDED

Wikus de Swardt and his team at our local Spar have been acknowledged by the Spar Group with 3 prestigious awards. Over the past 3 years they have qualified for the “Ladder of Success” (LOS) prizes. The LOS prize is a reflection of their growth, commitment to quality, health and safety as well as their […]

Matrics: How to get your results

The 2017 matric results will be released tomorrow, Friday 5 January. How to get your results: On 5 January you can visit the Western Cape Education Department’s website – www.westerncape.gov.za/dept/education – to get your results. The results will be available here from 14:00 onward). Go to your high school on 5 January 2018. Results should […]

Skryf in vir bergfietsren

Inskrywings vir die 2018 Ladismith Cheese 7Weekspoort MTB Challenge is oop. Die bergfietsren sal op 29 September plaasvind. Ladismith Kaas is die hoofborg, met Dryland Event Management die organiseerders. Die hoofitem van die dag is die gewilde 85 km-ren wat die fietsryers deur die Seweweekspoort neem. Bergfietsrenne van 43 km en 29 km is ingesluit […]

Matric results: Western Cape in 3rd spot

Western Cape matriculants will descend on high schools this morning to get their matric results. The 2017 national matric pass rate is 75,1%, an increase of  2,6%, from 72,5% in 2016. Angie Motshekga, Minister of Basic Education Minister, made the announcement during the release of the national senior certificate results at the SABC’s Auckland Park […]

2017 GROOTBRAK GRABADOO BACKED BY COMMUNITY

George, SOUTH AFRICA (December 2017) – The 2017 Grootbrak Grabadoo will, like the previous 14 years, offer all the top-class mountain bike family fun with challenging routes through epic Cape Pine forestry. Participants must remember that the only change is that the event is taking place on 30 December 2017, to respect the Sunday activities […]