MUSE 2015

Geagte Borge, kunstenaars, Feesvoete, Media en Gaste Ons wil graag ‘n baie groot dankie sê vir julle bydrae. Daar het weekliks in die gedrukte media  berigte in die Mosselbaai Advertiser en George Herhald verskyn, – veral 10de en 17 September asook  maandeliks vir 6 maande in die Groot Brak Post. Petronel Baard het ‘n praatjie gedoen op […]

GREAT BRAK RIVER MUSE FEST ARTISTS SEPTEMBER 2015

See all on the website SPIES VENTER – MUSE FEST ARTIST 2015 80 Year old SPIES VENTER is the Official Muse festival Artist sooon to be held in Great Brak River. Spies has immersed himself in all aspects of art, in teaching and lecturing, actively painting, drawing, and sculptures as well as the promotion of […]

Werkswinkel van Mandala tydens Muse 2015

Kort beskrywing van Mandala “Mandala is ’n Sanskrit-woord wat “tower sirkel” beteken en die heelal uitbeeld. Hierdie simmetriese, geometriese sirkel versinnebeeld energie en die sirkel word as ’n geheel gesien. We talk of a “circle of friends” or perhaps “the inner circle”. Nature, life present a gallery of circle’s, the earth, sun, moon, flowers, tree […]