BEGIN OPWARM VIR DIE 8STE SPORT FEES

Die jaarlikse Mosselbaai Sport en Rekreasiefees vin vanjaar vanaf 14 September – 12 Oktober 2019 plaas. Atlete en sportklubs van regoor die land heen word op Mosselbaai verwag, wat aan meer as 30 sportkodes sal deelneem. Inwoners en besoekers kan veral uitsien na aksiebelaaide sport en sportmanskap op en van die veld af. Van die […]

Robinsonpasfees om die draai

Tyd staan nie stil nie en wag beslis ook vir niemand nie, daarom is dit tyd om seker te maak dat jy nie die eerste Robinsonpasfees misloop nie.  Teken 1 Junie vroegtydig op die kalender aan, want dié fees waaroor die Ruiterbos-gemeenskap behoorlik in rep en roer is, is om die draai. Die fees het […]

Jong gholfspelertjie verras deur wenner se goedhartigheid

As ‘n mens hard genoeg wens, kan ‘n wens dalk net waar word. Dit is presies wat Vrydagaand tydens die prysuitdeling by die Laerskool Hartenbos se gholfdag by die Mosselbaai-gholfklub gebeur het. Tydens die gholfdag het Rauch Gertenbach Prokureurs en Seesig Motors vir die derde agtereenvolgende jaar ‘n putt-puttkompetisie aangebied om ekstra geld vir die […]

Take part in cancer art exhibition

A “Cancer Survivor” is anyone living with cancer – from the moment of diagnosis through the remainder of life. A cancer survivor is not just someone diagnosed with cancer, but it also includes your loved ones.  If you are touched in some way by cancer, if you are an artist living with cancer, if you […]

Plans to save Great Brak estuary

The regular die-off of fish species in the river and estuary indicates that all is not well in the Great Brak aquatic system. “The Great Brak river estuary has degraded over time and is now under pressure as a result of too little clean fresh water reaching the mouth,” says Cobus Meiring of the Southern […]

George Old Car Show

The 23rd George Old Car Show, proudly driven by Oakhurst Insurance Company, will take place on 9 – 10 February 2019. The focus in the main arena will be on rare and exotic cars, such as Dr Waldo Scribante’s 1971 Porsche 914, of which only seven were manufactured. Entry Fee Adults Saturday – R60-00 Sunday – […]

A Proactive Effort in Youth Development

The newly opened Youth Cafè in Greenhaven, Great Brak River saw 20 young adults being hosted by the WONDERFUL SOUTHERN AFRICA FOUNDATION (WSAF) from the 8th – 13th May for a week of orientation. WSAF is a non-profit organisation whose primary aim is to improve quality of life and to relieve poverty. This is achieved by providing […]