Grootbrak Buurtwag

Grootbrak Dorp Buurtwag is amptelik aan die gang. Onder nuwe bestuur het ons vir Reynardt Briers – Voorsitter, Nathan Eybers – Ondervoorstitter, Frederik Jordaan – Tesourier, Mattheus Wessels – Databestuur, Paul Delport – Bestuurs Lid, Koos van Zyl – Bestuur Lid. Ons is hier om die gemeenskap veilig te laat voel en om die poliesie te ondersteun. Ons verwelkom graag nuwe lede, lidmaatskap vorms kan by enige bestuurslid, The Ligthouse Guesthouse 21 Lang Straat of Promoworks 97 Langstraat afgehaal word, of ons kan dit ook vir u e-pos.

Kontak gerus ons gerus vir enige navrae.

Reynardt Briers

Sel no.: 079 647 7234

Epos:  reynardt@promoworks.co.za

Nathan Eybers

Sel no.:079 843 6651

Epos: nathaneybers@gmail.com

Vir NOODGEVALLE 065 930 2771 – ons vra dat u asb die nommer  streng slegs per noodgeval gebruik.

Gemeenskaps groete, GBD Buurtwag