Harriers se Groot Brak 10km wedloop

Mosselbaai Harriers bied op Saterdag, 16 April, hul jaarlikse Groot Brak 10km Wedloop aan. Hierdie wedloop begin en eindig op die Laerskool Vorentoe se sportsgronde op Groot-Brak Rivier.

Die wedloop begin om 07:00 met inskrywings wat die oggend van die wedloop vanaf 06:30 tot 07:45 op die sportterrein gedoen kan word.

Daar sal ook ‘n 4,8km Pretwedloop wees wat om 07:10 sal begin. Die inskrywingsfooi vir die 10km wedloop is R45 vir gelisensie√ęde atlete. Vir die pretloop sal die inskrywingsfooi R20 wees.

Vir verdere navrae kontak Jacob Karelse 073 081 7484 of Paulus Allart 073 412 5440