Aloe Ridge Self-Catering is ‘n sekuriteitskompleks in Island View, ‘n gedeelte van die gewilde hawedorp, Mosselbaai geleë, en is net 3,5 km van Diaz-strand af.

Hierdie selfsorg-akkommodasie bestaan uit 3 eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste bied. Die eenhede het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer, ‘n leefarea en n kombuis wat goed toegerus is.

Die slaapkamers is ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Die badkamers het storte. Elke eenheid het ‘n onderdak-patio met ‘n ingeboude braai. Hierdie eenhede is 30 km van George se lughawe, 2 km van Langeberg Mall en 4 km van Hartenbos ATKV af

Kontak ons

Jackie Southey
Tel: 076 894 1540
E-mail: info@aloeridge.net

Address:
22 Ettiene Street
Island View
Mossel Bay

Address

Our Address:

22 Ettiene Street Island View Mossel Bay

GPS:

-34.147814977623, 22.09863550028

Telephone: