Ons is ‘n groothandelaar in vars sny blomme spesifiek vir Troues, Funksies,Gastehuise, Hotelle, maar die publiek kan gerus by ons ‘n bos blomme kom koop teen groothandelpryse.

Ons spesialiseer veral in Rose wat direk van die plase in Oos-Afrika, Kenia en Ethiopië ingevoer word.

Opening Hours

Monday

09h00 tot 16h00

Tuesday

09h00 tot 16h00

Wednesday

09h00 tot 16h00

Thursday

09h00 tot 16h00

Friday

09h00 tot 14h00

Saturday

Saterdae is ons by die Outeniqua Family Market

Sunday

Closed

Address

Our Address:

No 5 Long steet Mall, 1 End street Great Brak River

GPS:

-34.04873273112492, 22.214679101504544