Suzanne is ‘n gekwalifiseerde oudioloog wat 10 jaar in privaatpraktyk werk.  Sy lewer vriendelike en professionele diens en verskaf gehoorapparate van uitmuntende gehalte.
Gehoortoetse, Gehoorapparate, Gehoorbeskerming, opvolg dienste en gehoorapparaat batterye is beskikbaar.

Address

Our Address:

7 Charlesstraat Grootbrakrivier

GPS:

-34.04016587886028, 22.222565269633037

Telephone:
Contact Owner