Light & Lanterns Projek

Die event van 21 Desember se Light & Lanterns projek.  Dit was ’n ongelooflike aand gewees met bykans  200 mense wat die aand bygewoon het.

Fondse sal aangewend word vir kospakkies en ’n gestremde skool wat oopgemaak het in Groot Brak Rivier.