MUSE 2015

Geagte Borge, kunstenaars, Feesvoete, Media en Gaste

Ons wil graag ‘n baie groot dankie sê vir julle bydrae.

Daar het weekliks in die gedrukte media  berigte in die Mosselbaai Advertiser en George Herhald verskyn, – veral 10de en 17 September asook  maandeliks vir 6 maande in die Groot Brak Post. Petronel Baard het ‘n praatjie gedoen op RSG op 23 September. en Feesvoete was die hele week aanwesig om opnames te maak.

Wees daarvan verseker dat sonder jul bydrae dieselfde groot sukses nie behaal sou kon word nie.

Muse Groete

Die Muse Kommittee

muse2015

[print_gllr id=9642 display=short]