SABC 2 Visit with Mooiloop in Great Brak River

Mooiloop op SABC 2 kuier in Groot Brakrivier. Elma vind uit hoe skoene gemaak word en Denvor spring op die ‘Diaz Express’. Daar is nog baie om te sien en doen in die pragdorp! Ons ontdek ‘n plaas in die middel van die dorp, verf met sand, kuier by Juffrou Martha