Grootbrak Grabadoo 2018

The 16th annual Grootbrak Grabadoo supported by Vodacom is taking place on Monday, 31st of December 2018. With breathtaking routes snaking through some of the most beautiful flora in the Kingdom of the Garden Route, the Grootbrak Grabadoo (generally referred to as Grabadoo) offers something for everyone, whether you are a novice or a veteran […]

Survivor-ster op voorblad

BLOSS-tydskrif het Sondag, 14 Desember hul November/Desember-uitgawe met die tema Die kind in my se voorblad in Mosselbaai geskiet. Die voorbladnooi is Katinka Oosthuizen, Mosselbaai se eie sosiale media-beïnvloeder. Katinka het oornag bekendheid verwerf danksy haar deelname aan die afgelope seisoen van die Survivor SA-reeks. Katinka die Kat, soos sy bekendstaan is ook aangewys as […]

IT’S CABARET TIME!!

On Wednesday 8 and Thursday 9 November Petro Taute’s annual “60 minutes around the world” cabaret in aid of Child Welfare Great Brak, Sonskynvallei After-Care, Hartenbos and Diepkloof Kleuterskool, Glentana returns to Great Brak River. Now in its 6th year, this popular charity show combines song, dance and a bit of humour – a great […]

Geskoei – Bekendstelling – Johan Murray

Graag nooi ek vriende, kollegas en enigeen met ‘n liefde vir die letterkunde na die bekendstelling van my debuutbundel geskoei Woensdagaand, 11 Oktober 2017, by Wordsworth in die Garden Route Mall. Ons ontmoeting by Wordsworth: 18h30 tot 20h00. Ek praat ‘n bietjie oor myself, lees van my gedigte voor, en twee vriendinne wat reeds die […]

Car show returns to Mossel Bay

Due to popular demand from both vehicle owners and spectators, the second official Mossel Bay Wheels Gathering (MBWG) will be held in town on 16 December. As in 2016, the event will be held in Heiderand in the open park on the corner of Melkhout and Seder streets near the Mosselbaai Mall. “I am happy […]

The 2017 DIAS FESTIVAL: 2 to 5 February 2017

The Portuguese explorer Bartholomeu Dias headed an expedition to sail around the southern tip of Africa in the hope of finding a trade route to India.  Dias and his fleet eventually entered what he named Aguada de São Brás (Bay of Saint Blaise) – later renamed Mossel Bay after the abundance of mussels in the […]

Die George Oumotorskou vier 21 jaar

Die George Oumotorskou, gedrewe deur Oakhurst Versekeringsmaatskappy Beperk, vier sy 21ste bestaansjaar op 11 en 12 Fbruarie 2017. “Tydens hierdie jaarlikse geleentheid van die Suid-Kaap Oumotorklub gaan die George Oumotorskou se 21ste bestaansjaar gevier word met ‘n uitstalling van sowat 1 000 voertuie,” sê Phillip Rosser, voorsitter van die reëlingskomitee van die 2017 skou. Na […]