Die Karavaanpark oor Desember by ons sportgronde is ‘n werklikheid, en besprekings vanaf 9 Desember tot 8 Januarie is reeds oop. Kyk gerus die video ivm die projek se vordering. Deel asb die video en Karavaanparkdetails met u vriende en familie op sosiale media. U kan nog steeds betrokke raak met hulp en finansiering, maar die positiewe bemarking van die projek is die belangrikste.
Besprekings kan gedoen word by vorentoecamping@gmail.com of Tel: 044 620 2211 of
Groete
Projekspan

Sportveldprojek Vordering from Nicolas Lategan on Vimeo.

Opening Hours

Monday

-

Tuesday

-

Wednesday

-

Thursday

-

Friday

-

Saturday

-

Sunday

-

Address & Contact

Our Address

31 Long Street, Great Brak River, Western Cape, South Africa

GPS

-34.04614901490061, 22.216531007767685

Telephone