Lights & Lanterns 2018

December 21 @ 7:30 pm – 9:30 pm Most importantly this is a celebration of kindness, compassion and grattitude. Come along with friends and family, bring a picnic basket, chairs and blanket for a restful evening on the banks of the Great Brak River Estuary to celebrate with like minded souls. Candles and message tags […]

ALL KUNSTENAARS VAN GROOT BRAKRIVIER EN OMGEWING

Maura St John,  die Voorsitter van SCAVA (Southern Cape Association for Visual Art) nooi alle kunstenaars in Groot Brakrivier en omliggende area na ʼn inligtings byeenkoms op 3 April om 10:00 te 58 Kaaimansstraat. Die oogmerk is om alle kunsvorme te betrek by ʼn uitstalling in November in George om die uniekheid van Groot Brakrivier […]

Opwindende geleentheid vir skrywers, digters, kreatiewes

Die Suid-Kaap Skrywersgilde kondig aan dat die ATKV Skryfskool van die Noordwes Universiteit ingestem het om ‘n kursus in kreatiwiteit vir skrywers en digters plaaslik aan te bied. Tydens hierdie kursus sal deelnemers aan die hand van ‘n groot verskeidenheid voorbeelde en aktiwiteite eerstehands kennis maak met belangrike beginsels van kreatiwiteit en hoe om self […]

Geskoei – Bekendstelling – Johan Murray

Graag nooi ek vriende, kollegas en enigeen met ‘n liefde vir die letterkunde na die bekendstelling van my debuutbundel geskoei Woensdagaand, 11 Oktober 2017, by Wordsworth in die Garden Route Mall. Ons ontmoeting by Wordsworth: 18h30 tot 20h00. Ek praat ‘n bietjie oor myself, lees van my gedigte voor, en twee vriendinne wat reeds die […]

In the Time Of Heat – Boek Gesprek

Boekgesprek/Book Review Plus Group Exhibition Sien aangehegte uitnodiging na n besonderse oggend . Die boekgesprek sal in Afrikaans wees. Hoop om u daar te sien! Please see the attached invitation to a special occasion. The book dicussion will be conducted in Afrikaans. Hope to see you there!

Local Glass Artist Launches Second Book

Great Brak River resident Henk du Plessis, well’known for his creative objects d’art using stained or leaded glass as primary medium, has just written his second book on this topic. Have a look at his website www.glass-on-dewerf.co.za where you can view his extensive product range and details about courses hosted by him. More news about […]